Home > Termini > Afrikaans (AF) > Kwarantyn

Kwarantyn

Gedwonge afsondering van 'n persoon of plek wat met 'n aansteeklike siekte of plaag besmet is of verbod geplaas op die beweging van voertuie of persone of die vervoer van diere, plante of goedere waardeur 'n aansteeklike siekte of plaag oorgedra kan word. Ook 'n tydperk waartydens so 'n afsondering of verbod geldig is.

0
Aggiungi a My Glossary

Lascia un commento?

Per rispondere alla discussione devi effettuare l'accesso.

Termini nelle notizie

Termini in evidenza

Karin Stelzmann
  • 0

    Termini

  • 0

    Glossari

  • 0

    Sostenitori

Settore/Dominio: Persone Categoria: Artisti

Cy Twombly

Cy Twombly, ook bekend deur sy geboorte naam Edwin Parker Twombly Jr, was 'n Amerikaanse kunstenaar, beste bekend vir sy graffiti-styl skilderye. ...