upload
Facebook, Inc.
Settore: Internet
Number of terms: 2312
Number of blossaries: 0
Company Profile:
Facebook is a social networking website where users can post personal profile information, pictures, and other information and join networks based on location, workplace, school, etc. Uses can link and send messages to other members so that if their information changes, their networked friends ...
Notas is soos mini-blogs vir jou profiel. Besoek die Hulpsentrum om meer uit te vind.
Industry:Internet
Soos Mini Toevoere, is kennisgewings nuustoevoere van vriende wat outomaties gestuur word soos wat hulle in aktiwiteite op hul profiel betrokke raak.
Industry:Internet
'n Bladsy is nie 'n profiel nie. Dit mag dalk soos een lyk, maar dit is nie. Die kenmerke en vermoëns verskil. Dit is 'n Facebook-werf wat vir en deur kunstenaars, bekendes, besighede, handelsmerke en soortgelyke entiteite (nie individue nie) geskep word. Jy kan bladsye op jou profiel byvoeg om vriende te wys waarin jy belangstel en waarvan jy hou. Slegs die amptelike verteenwoordiger van 'n kunstenaar of besigheid kan bladsye skep of veranderings daarop maak. Besoek die Hulpsentrum om meer uit te vind.
Industry:Internet
'n Facebook-toepassing wat gebruikers in staat stel om foto-albums op te laai, vriende te merk en kommentaar op foto's te lewer.
Industry:Internet
'n Poke is 'n manier waarop vriende met mekaar op Facebook kan reageer. Dit laat jou toe om mekaar virtueel te "poke". Sommiges beskou dit as flirtasie.
Industry:Internet
'n Versameling persoonlike data wat met 'n spesifieke gebruiker geassosieer word. Dit verwys dus na die eksplisiete digitale verteenwoordiging van 'n persoon se identiteit. 'n Gebruikersprofiel kan ook beskou word as die rekenaarverteenwoordiging van 'n gebruikersmodel.
Industry:Internet
Gebruik Publisher om jou status, foto's notas en meer in die stroom te publiseer. Poste verskyn in beide jou profiel en op jou vriende se tuisbladsye. Bekyk die nuwe Facebook-webtuiste om die ligging van Publisher op die profiel te sien.
Industry:Internet
RSS
Werklik Eenvoudige Sindikasie(RSS). Wikipedia definieer dit as 'n familie van webvoerformate wat gebruik word om dikwels opgedateerde werke te publiseer - soos blog-inskrywings, nuusopskrifte, oudio en video - in 'n gestandaardiseerde formaat.
Industry:Internet
'n Mikro-blogkenmerk wat gebruikers in staat stel om hul vriende oor hul huidige ligging, werksaamhede of denke in te lig.
Industry:Internet
Die stroom wys jou poste van jou vriende in werklike tyd. Dit hou jou op datum ten opsigte van alles wat gebeur het. Jy kan kontroleer wie hier verskyn. Bekyk die nuwe Facebook-tuisblad om te sien waar stroom op die profiel geleë is.
Industry:Internet