Home > Termini > Afrikaans (AF) > Avogadro-aantal

Avogadro-aantal

Dit bedra 6.0228 ± 0.0011 x 1023 (betrek op die skaal van die chemiese atoomgewigte). Hipotese (reël, wet) van Avogadro, hipotese (reël, wet), in 1811 opgestel, wat lui dat in gelyke volumes van alle gasse daar, by gelyke druk en by dieselfde temperatuur, eweveel molekules aanwesig is, met ander woorde dat die molekulêre volume van die gasse gelyk is; dit is in 1814 ook deur Ampère onafhanklik geformuleer.

0
Aggiungi a My Glossary

Lascia un commento?

Per rispondere alla discussione devi effettuare l'accesso.

Termini nelle notizie

Termini in evidenza

Collin Koortzen
  • 0

    Termini

  • 1

    Glossari

  • 5

    Sostenitori

Settore/Dominio: Biologia Categoria: Anatomia

Larinks

Strottehoof: Die boonste deel van die lugpyp bevat 'n raamwerk van kraakbeentjies en spierweefsel, genoem die larinks. Dit manipuleer volume en ...