Home > Termini > Afrikaans (AF) > Chemiese ewewig

Chemiese ewewig

Chemiese ewewig, by 'n omkeerbare reaksie, die toestand waarin die reaksiesnelhede in die teenoorgestelde rigtings gelyk is, sodat die stelsel geen neiging tot verder verandering toon nie. Die reaksiesnelhede van die vorentoe- en trureaksies is normaalweg nie zero nie, maar omdat ewewig gehandhaaf word is daar nie nettoveranderings in die konsentrasies van die reaktant en produk nie.

0
Aggiungi a My Glossary

Lascia un commento?

Per rispondere alla discussione devi effettuare l'accesso.

Termini nelle notizie

Termini in evidenza

Handre Stoman
  • 0

    Termini

  • 0

    Glossari

  • 0

    Sostenitori

Settore/Dominio: Festival Categoria: Pasqua

Paasfees

'N jaarlikse Christelike fees ter herdenking van die opstanding van Jesus Christus, waargeneem op die eerste Sondag na die eerste volmaan ná die ...