Home > Termini > Afrikaans (AF) > Kelvin(temperatuur)skaal

Kelvin(temperatuur)skaal

Volgens die Kelvin(temperatuur)skaal — gesê van 'n graad of grade; bereken, aangegee, ooreenkomstig 'n termodinamiese temperatuurskaal wat, deurdat dit berus op 'n temperatuurbegrip soos gedemonstreer deur kringprosesse, onafhanklik is van die eienskappe van bepaalde stowwe, en wat 'n nulpunt (–273.16 °C) volgens die ideale gasskaal het en waarby aan 'n bepaalde standaardtemperatuur (tripelpunt van water) 'n sekere getalswaarde toegeken word so dat die smeltpunt van ys 273.16° en die kookpunt van water 373.16° is en die meeteenheid (graad Kelvin) dus gelyk is aan die graad Celsius; afkorting K. Dit is ook bekend as die absolute skaa.

0
Aggiungi a My Glossary

Lascia un commento?

Per rispondere alla discussione devi effettuare l'accesso.

Termini nelle notizie

Termini in evidenza

Karin
  • 0

    Termini

  • 0

    Glossari

  • 4

    Sostenitori

cassone

Dit is die Italiaanse word vir kis of koffer, gewoonlik met swierige detail.