Home > Termini > Afrikaans (AF) > Tao

Tao

In Sjinese filosofie: Die Weg of die uiteindelike en ewige beginsel van eenheid, betekenis en harmonie in die heelal.

Tao verteenwoordig die natuurlike orde van die heelal as 'n geheel, asook die pad om jouself met hierdie orde te sinkroniseer of in lyn te bring. Tao kan tot 'n mate verstaan word deur sekere deugde aan te neem (in Sjinees staan hierdie deugde bekend as Te of De) wat van Tao afkomstig is.

0
Aggiungi a My Glossary

Lascia un commento?

Per rispondere alla discussione devi effettuare l'accesso.

Termini nelle notizie

Termini in evidenza

Gsilecchia
  • 0

    Termini

  • 0

    Glossari

  • 0

    Sostenitori

Settore/Dominio: Biologia Categoria: Genoma umano

eugenetika

Eugenetika of eugenetiek (Grieks ̉εύ + γίγνομαι, oftewel eu genos: "goed gebore"), ook na verwys as die eugenetiese beweging of ...