Home > Termini > Afrikaans (AF) > Aangee-stasie

Aangee-stasie

Die area waar voedsel van die agterkant van die restaurant tot voor aangegee word. Dit sluit dikwels 'n warm kompartement op een toonbank en 'n koue kompartement op 'n ander toonbank in. Hierdie stasie voorsien 'n plek vir kombuispersoneel om voorbereide voedsel neer te plaas totdat bediendepersoneel dit optel.

0
Aggiungi a My Glossary

Lascia un commento?

Per rispondere alla discussione devi effettuare l'accesso.

Termini nelle notizie

Termini in evidenza

Karin
  • 0

    Termini

  • 0

    Glossari

  • 4

    Sostenitori

Settore/Dominio: Arredamento per la casa Categoria: Mobili per soggiorno

vat stoel

Stoele met half sirkel rûe gewoonlik oorgetrek in vertikale ribbe en oorspronklik gemaak van halwe wyn vatjies.