Home > Termini > Afrikaans (AF) > Kalmeermiddel

Kalmeermiddel

Middel wat 'n kalmerende invloed het, jou tot kalmte, rus, bedaring bring; middel wat oorgeprikkeldheid van die senuweestelsel kalmeer, na die doel waarvoor dit aangewend word, verdeel in anodinika (teen pyn), hipnotika (teen slaaploosheid of delirium) en antispasmodica (teen krampe); kalmeerder, sedatief. Dikwels toegedien vóór prosedures soos 'n MRI of CT-skandeerder.

0
Aggiungi a My Glossary

Lascia un commento?

Per rispondere alla discussione devi effettuare l'accesso.

Termini nelle notizie

Termini in evidenza

Flow
  • 0

    Termini

  • 0

    Glossari

  • 1

    Sostenitori

Settore/Dominio: Frutta e verdura Categoria: Frutta

piesang

Die wereld se mees gewildste vrug Die mees gewone Amerikaanse verskeidenheid is die geel Cavendish. hulle word groen geoes en ontwikkel beter smaak ...

Partecipante

Blossari in evidenza

EMA, SmPC and PIL terms in EN, FI

Categoria: Scienza   2 4 Termini

Highest Paid Athletes

Categoria: Sport   1 1 Termini