Home > Termini > Afrikaans (AF) > Geelsug

Geelsug

Siektetoestand waarin 'n abnormale hoeveelheid galkleurstof in die bloed teenwoordig is en die weefsels van die liggaam daardeur geel gekleur word. Die toestand kan ontstaan deur 'n buitengewoon groot vernietiging van rooibloedliggaampies (hemolitiese geelsug) of deurdat die lewer nie in staat is om die kleurstof uit die bloed af te skei nie (toksiese geelsug) of deur 'n galstuwing in die lewer wanneer die galafvoer belemmer is deur 'n galsteen in een van die galgange en daar van die kleurstof weer deur die bloed opgeneem word. Geelsug is 'n indikasie van lewer- of galblaasafwykings.

0
Aggiungi a My Glossary

Lascia un commento?

Per rispondere alla discussione devi effettuare l'accesso.

Termini nelle notizie

Termini in evidenza

Collin Koortzen
  • 0

    Termini

  • 1

    Glossari

  • 5

    Sostenitori

Settore/Dominio: Istruzione Categoria: Insegnamento

Leerproduk

Die eindresultaat van 'n leerproses; wat jy daaruit geleer het.