Home > Termini > Afrikaans (AF) > Natriumperboraat

Natriumperboraat

'n Wit, reuklose kristallyne verbinding met 'n souterige smaak, NaBO3.4H2O, wat ontbind bo 60ºC, en wat hoofsaaklik in tandepasta en seep, in die geneeskunde as 'n ontsmettingsmiddel en as 'n bleikmiddel vir vesels, sponse, was, weefstowwe, ens. gebruik word. Natriumperboraat — 'n nuwe witmaakmiddel wat ontdek en by feitlik alle soorte wasmiddels in Europa gevoeg is.

0
Aggiungi a My Glossary

Lascia un commento?

Per rispondere alla discussione devi effettuare l'accesso.

Termini nelle notizie

Termini in evidenza

Karin Stelzmann
  • 0

    Termini

  • 0

    Glossari

  • 0

    Sostenitori

Settore/Dominio: Storia dell'arte Categoria: Arti visive

borsbeeld

'n Gebeeldhoude of geskilderde portret wat bestaaan uit die kop, skouers en bo-arms van die onderwerp.

Partecipante

Blossari in evidenza

Internet Memes

Categoria: Tecnologia   1 21 Termini

World War II Infantry Weapons

Categoria: Storia   2 22 Termini