Home > Termini > Afrikaans (AF) > Koolstofdiokside

Koolstofdiokside

Ook koolstofdioksied. (chemie) 'n Swaar, kleurlose, nie-brandbare gas, CO2, met effens suurderige reuk en smaak, oplosbaar in water, aanwesig in die atmosfeer, gevorm onder andere deur die werking van sure op karbonate, tydens gisting en die verbranding of ontbinding van organiese stowwe, soos by asemhaling en verrotting, in die natuur deur plante opgeneem vir fotosintese, en in die nywerheid op groot skaal gebruik, ook in die vloeibare en vaste vorm, onder meer vir verkoeling, in brandblussers en in gekarbonateerde dranke; kooldiokside, koolsuurgas; koolsuur-anhidride.

0
Aggiungi a My Glossary

Lascia un commento?

Per rispondere alla discussione devi effettuare l'accesso.

Termini nelle notizie

Termini in evidenza

Flow
  • 0

    Termini

  • 0

    Glossari

  • 1

    Sostenitori

Settore/Dominio: Cibo (altro) Categoria: Erbe e spezie

sitroengras

krui (vars of gedroogde stingels of grond) Beskrywing: Lang, dun, grys-groen blare. Suurlemoen smaak en geur, baie veselagtig. Gebruike: Vis, hoender, ...