Home > Termini > Afrikaans (AF) > Kramp

Kramp

Kragtige, onwillekeurige, meestal pynlike sametrekking van 'n spier of spiergroep, wat kort of lank kan duur en waarneembaar is in die betrokke spier of spiergroep; spasma (spasme). 'n Spierspasme kan 'n pynvolle ervaring wees met spiere wat vasklem. Krampe of spasmes kan veroorsaak word deur stres, medikasie, oormatige oefening of ander faktore.

0
Aggiungi a My Glossary

Lascia un commento?

Per rispondere alla discussione devi effettuare l'accesso.

Termini nelle notizie

Termini in evidenza

Collin Koortzen
  • 0

    Termini

  • 1

    Glossari

  • 5

    Sostenitori

Settore/Dominio: Internet Categoria: Media sociali

Tydlyn

'n Tydlyn is 'n Facebook-profiel kenmerk wat 'n gebruiker se hele geskiedenis van foto's, persoonlike mylpale en ander dinge wat op Facebook gedeel is ...