Home > Termini > Afrikaans (AF) > A&W Restaurants

A&W Restaurants

'n Kettinggroep van kitskosrestaurante wat deur sy vat "root"-bier en "root"-bier roomysdrankie gekenmerk word. A&W is onteenseglik die eerste suksesvolle voedselagentskapmaatskappy wat agentskappe in 1921 in Kalifornië begin het. Vandag het dit agentskappe regdeur die wêreld en bedien 'n tipiese kitskosspyskaart van hamburgers en aartappelskyfies, sowel as worsrolletjies. 'n Aantal van sy agentskappe is deurry-restaurante met motorhulpe. Die maatskappynaam het sy oorsprong in die eerste letters van die vanne van die vennote, Roy Allen and Frank Wright Die kettinggroep word tans verkoop aan A Great American Brand LLC.

0
Aggiungi a My Glossary

Lascia un commento?

Per rispondere alla discussione devi effettuare l'accesso.

Termini nelle notizie

Termini in evidenza

Karin Stelzmann
  • 0

    Termini

  • 0

    Glossari

  • 0

    Sostenitori

Settore/Dominio: Abbigliamento Categoria: Gonne e abiti

a-lyn

'n Rok of romp silhoeët nouer aan die bokant, wat versigtig uitvloei om 'n "A" vorm silhoeët te maak. Vleiend op meeste figure in besonder ...